Dit is darem ironies hoe mense eenvoudig nie die gevare in al hierdie snaakse produkte wil sien nie. Gister was daar n stormloop om Simply Slim produkte te koop terwyl dit potensieel dodelik vir mense kan wees. Daar is eenvoudig nie n "Simply easy" manier om gewig te verloor nie. n Oordentlike dieet en n oefen program is al wat op die ou einde help. Al hierdie foefies (jammer mense Simply slim was net n foefie ) werk eenvoudig net nie
"If it is too good to be true it most probably is"
No comments:
Post a Comment